| Modulekode | FRA 703 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe |
| Module-inhoud | Hierdie module fokus op ondersoekmetodes en -tegnieke wat die bedrogondersoeker kan gebruik in die ondersoek na bedrog en korrupsie. |
| Modulekrediete | 20.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | Vyf dae |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Departement | Ouditkunde |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 of Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App